Ford 335-enjin

Die Ford 335 enjinfamilie was 'n groep kleinblok-V8-enjins wat deur die Ford Motormaatskappy gebou is van 1970 tot 1982. Die betekenis van die nommer "335" wat aan hierdie reeks Ford V8-enjins toegeken is, was afkomstig van die Fordbestuur wie besluit het dat 335 kub duim die minimumslagvolume van die enjin sou wees, met plek gelaat vir uitbreiding gedurende sy ontwikkeling. Die reeks is die Cleveland gedoop, omrede meeste van hierdie enjins in die Cleveland enjinfabriek gebou is.


Developed by StudentB